Een nag in Vegas. Elize Mitchell

Читать онлайн книгу.

Een nag in Vegas - Elize Mitchell


Скачать книгу
en vir altyd kan verdwyn.

      Sy arms vou beskermend om haar en die streling van sy hande op haar lyf is teer, gerusstellend, maar word al dringender toe hy voel hoe haar weerstand verkrummel. Sy is intens bewus van hoe warm Simon se hand op haar bobeen is terwyl hy haar rok al hoër opskuif. Hy vroetel met haar broekie en op daardie oomblik flits Paul se gesig helder voor haar, voel dit asof hy tussen hulle kom staan.

      Telani verstar. Wat is sy besig om te doen? Hoe kon sy gedink het dat dit die antwoord is? Sy voel hoe die trane in haar oë opwel.

      “Telani,” fluister Simon teer, “dis als reg. Daar’s niks om oor skuldig te voel nie, ons is mos getroud.”

      Sy beur weg, trek haar rok af. “Ek is jammer, Simon. Ek kan dit nie doen nie.”

      Hy byt sy lip en sy sien die vrae in sy oë, hoe die passie uit hom vloei, en sy voel soos ’n skurk.

      Hy buk oor haar, streel ’n haarstring van haar wang af weg. “Hoekom?”

      “Omdat dit nooit so ver moes gegaan het nie. Alles gebeur net te vinnig, veral vanaand is ek broos, ek kan nie . . .”

      Haar hande vou oor haar gesig sodat sy nie na hom hoef te kyk nie. Sy wil nie hoor wat hy van haar dink nie, hoe kinderagtig haar impulsiewe gedrag vir hom moet lyk nie. Sy het saamgespeel, hom uitgelok, en hom toe soos ’n wispelturige bakvissie die rug toegedraai.

      Dis stil tussen hulle. Dan, soos sy verwag het, voel sy hoe hy wegskuif en opstaan. Sy loer onderlangs en sien hoe welgevorm sy lyf is, soos dié van iemand wat ure in die gim deurbring. Sy ferm sitvlak steek wit af teen sy bruingebrande lyf.

      Sy byt op haar tande en trek die laken oor haar soos wanneer die gordyn aan die einde van ’n emosievolle drama sak. Toe Simon sy klere optel, wag sy gelate vir hom om te begin aantrek, vir die beleefde totsiens sê – dankie vir ’n lekker dag.

      Sy draai haar kop weg. Sy wens hy wil loop sodat sy haarself kan oorgee aan selfbejammering. Sy wil haar hart uithuil oor wat hy van haar moet dink, dat hy die tevredenheid moes smaak dat sy sy liefkosings geniet het. Sy knyp haar oë toe en haar wange brand van skaamte.

      “Telani,” praat hy saggies hier agter haar, sy hand druk liggies op haar skouer. “Kan ek vannag by jou bly?”

      Sy skud haar kop, wonder watse soort taktiek dit is, maar nou is haar verstand helder. Skielik kan sy al die slaggate duidelik sien wat haar vroeër bly ontwyk het. Hy dink seker môreoggend gaan dit makliker wees om haar te laat swig. Maar dit gaan nie twee keer gebeur nie, belowe sy haarself. Sy moet net van die versoeking hier by haar ontslae raak.

      “Nee, gaan net weg, asseblief.”

      Hy kyk afgehaal na haar, maar dring nie aan nie. “Goed, dan sien ek jou môreoggend.”

      Sy antwoord nie, kyk nie op toe sy hoor hoe die deur agter hom toeklik nie.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4SCcRXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUAAAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAA agEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAeAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAkIdpAAQAAAABAAAApAAAANAALcbA AAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENTNSBNYWNpbnRvc2gAMjAxMzoxMTowNiAwNzow Njo1NQAAA6ABAAMAAAAB//8AAKACAAQAAAABAAAGZKADAAQAAAABAAAKAAAAAAAAAAAGAQMAAwAA AAEABgAAARoABQAAAAEAAAEeARsABQAAAAEAAAEmASgAAwAAAAEAAgAAAgEABAAAAAEAAAEuAgIA BAAAAAEAAB9mAAAAAAAAAEgAAAABAAAASAAAAAH/2P/iDFhJQ0NfUFJPRklMRQABAQAADEhMaW5v AhAAAG1udHJSR0IgWFlaIAfOAAIACQAGADEAAGFjc3BNU0ZUAAAAAElFQyBzUkdCAAAAAAAAAAAA AAAAAAD21gABAAAAANMtSFAgIAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA AAAAAAAAAAAAEWNwcnQAAAFQAAAAM2Rlc2MAAAGEAAAAbHd0cHQAAAHwAAAAFGJrcHQAAAIEAAAA FHJYWVoAAAIYAAAAFGdYWVoAAAIsAAAAFGJYWVoAAAJAAAAAFGRtbmQAAAJUAAAAcGRtZGQAAALE AAAAiHZ1ZWQAAANMAAAAhnZpZXcAAAPUAAAAJGx1bWkAAAP4AAAAFG1lYXMAAAQMAAAAJHRlY2gA AAQwAAAADHJUUkMAAAQ8AAAIDGdUUkMAAAQ8AAAIDGJUUkMAAAQ8AAAIDHRleHQAAAAAQ29weXJp Z2h0IChjKSAxOTk4IEhld2xldHQtUGFja2FyZCBDb21wYW55AABkZXNjAAAAAAAAABJzUkdCIElF QzYxOTY2LTIuMQAAAAAAAAAAAAAAEnNSR0IgSUVDNjE5NjYtMi4xAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAABYWVogAAAAAAAA81EAAQAAAAEWzFhZWiAA AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAWFlaIAAAAAAAAG+iAAA49QAAA5BYWVogAAAAAAAAYpkAALeFAAAY2lhZ WiAAAAAAAAAkoAAAD4QAALbPZGVzYwAAAAAAAAAWSUVDIGh0dHA6Ly93d3cuaWVjLmNoAAAAAAAA AAAAAAAWSUVDIGh0dHA6Ly93d3cuaWVjLmNoAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAGRlc2MAAAAAAAAALklFQyA2MTk2Ni0yLjEgRGVmYXVsdCBSR0IgY29s b3VyIHNwYWNlIC0gc1JHQgAAAAAAAAAAAAAALklFQyA2MTk2Ni0yLjEgRGVmYXVsdCBSR0IgY29s b3VyIHNwYWNlIC0gc1JHQgAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAABkZXNjAAAAAAAAACxSZWZlcmVu Y2UgVmlld2luZyBDb25kaXRpb24gaW4gSUVDNjE5NjYtMi4xAAAAAAAAAAAAAAAsUmVmZXJlbmNl IFZpZXdpbmcgQ29uZGl0aW9uIGluIElFQzYxOTY2LTIuMQAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA AAAAdmlldwAAAAAAE6T+ABRfLgAQzxQAA+3MAAQTCwADXJ4AAAABWFlaIAAAAAAATAlWAFAAAABX

Скачать книгу