Ettie Bierman Keur 9. Ettie Bierman
Читать онлайн книгу.Toe die stofwolke opklaar en sy die dieselmasjien nie meer kan hoor dreun nie, laat sy haar kop op haar knieë sak en huil asof haar hart wil breek. Sy was reg, dink sy. Sy was reg toe sy vir die ou man gesê het: as Johan Retief haar die volgende keer weer sien, sal hy nóg minder van haar dink. En sy was ook reg toe sy gesê het die man wat sy liefhet, sal nie genoeg belangstel om op Rietendal vir haar te kom kuier nie. Johan Retief stel nie in haar belang nie. Hy dink sy is lastig, dom en onnosel, ’n leuenaar, ’n bedrieër … En hy wil niks meer met haar te doen hê nie …
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.